2025 Achievements
SPREEKKORE
Ongeveer 15 spreekkore neem ook jaarliks deel onder die vaandel van verskeie laerskole, maar word deur Dramatix-afrigters afgerig.
Conspirito:
17 itemwenners
34 deelnemers na Forte Nasionale Rondte
2 Nasionale itemwenners.
RACA
33 Kategorie wenners
1 Spreekkoor Showcase Finaal
Youth Arts Festival (YAF) 23 kategorie wenners
9 die Nasionale Finaliste
Anyela Rymasewski YAF Nasionale Wenner
Allegretto
1 Nasionale wenner
Tjokkertoneel/Pronk Pret
Pronk Pret
Nasionaal derde plek
Beste Aktrise:
Mignon Olivier
Beste Ondersteunende Aktrise:
Anyela Rymasewski
Toneelskole met Dramatix regisseurs:
Hoërskool Noordheuwel
Laerskool Roodekrans, Laerskool Fairland Laerskool Unika
Laerskool Kenmare
Laerskool Dr Havenga
Laerskool Helderkruin
Lag / Laugh
Vaardighede word op ‘n speelgrondslag aangeleer deur fantasie- en literatuurspel.
We will laugh our way through each class, while exploring fun themes that encourages interactive learning.
Leer / Learn
Vaardighede word nie net aangeleer nie, maar ook versterk deur interaktiewe spel, rondom sentrale temas en die aanwend van die uniek-ontwikkelde lesplan struktuur.
Interactive learning forms the base of this activity.
Skyn / Shine
As leiers, op die verhoog en as emosioneel ontwikkelde kinders, skyn DRAMATIX-kinders. Drama maak ‘n verskil in hoe jy oor jouself voel en hoe jy teenoor ander optree.
As leaders, performers and emotionally well rounded kids, DRAMATIX-kids shine. Drama makes a difference, not only now, but later on in life when feeling good about yourself is important.


















